site hit counter

⇒ [PDF] Gratis Die eiland 'n distopiese jeugroman Afrikaans Edition edition by Jen Minkman Petro Ebersöhn Literature Fiction eBooks

Die eiland 'n distopiese jeugroman Afrikaans Edition edition by Jen Minkman Petro Ebersöhn Literature Fiction eBooks



Download As PDF : Die eiland 'n distopiese jeugroman Afrikaans Edition edition by Jen Minkman Petro Ebersöhn Literature Fiction eBooks

Download PDF Die eiland 'n distopiese jeugroman Afrikaans Edition  edition by Jen Minkman Petro Ebersöhn Literature  Fiction eBooks

"Ek loop aan see toe. Die branders borrel en skuim oor my kaalvoete. Seemeeue skree bokant my kop. Die eindelose oppervlakte van die water strek tot aan die horison, watter kant toe ek ookal kyk.


"Ons wereldjie is klein... Ons is op ons eie, en ons het net die Krag diep binne-in ons om op staat te maak. 


"As ek hiervandaan in 'n westelike rigting sou loop, sou ek by 'n versperring kom die muur. Daaragter is Dwase. Volgens ons voorouers mag ons nie oor die muur klim nie.


"Die Dwase glo nie in hulle eie Krag nie. In plaas daarvan glo hulle aan iets buite hierdie wereld, wat hulle gaan red.


"Niemand wil met sulke idiote meng nie."


Leia woon op die eiland, 'n wereld waar kinders hulle ouers verlaat wanneer hulle tien jaar oud word, om na hulleself om te sien. Oor hierdie eiland is 'n muur gebou waaroor niemand nog ooit geklim het nie. Die Dwase wat aan die ander kant woon, is nie vatbaar vir rede nie. Hulle glo in illusies. Dit is volgens die Boek, al wat die Oostelike Eilandbewoners se voorgeslagte aan hulle nagelaat het.


Maar dan spoel 'n vreemde man op die strand uit, en Leia ontmoet 'n Dwaas van aangesig tot aangesig. En haar lewe is nooit weer dieselfde nie. Is dit wat sy en haar vriende omtrent die eiland glo, regtig waar?


Of is almal in hulle wereld inderdaad Dwase?

Die eiland 'n distopiese jeugroman Afrikaans Edition edition by Jen Minkman Petro Ebersöhn Literature Fiction eBooks

Ek moet bely dat ek eers die begrip distopie moes nalees om die boek binne konteks te verstaan. Hoewel dit 'n jeugroman is, het ek die verhaal so op my oudag geniet. Die boek het lekker gelees en 'n mens kan 'n les of twee daaruit haal. Dit is egter nie die diepste werk wat ek al gelees het nie. Net lekker ontspannend.

Product details

  • File Size 255 KB
  • Print Length 78 pages
  • Publisher Babelcube Inc. (January 26, 2017)
  • Publication Date January 26, 2017
  • Sold by  Digital Services LLC
  • Language Afrikaans
  • ASIN B00R8OUG1E

Read Die eiland 'n distopiese jeugroman Afrikaans Edition  edition by Jen Minkman Petro Ebersöhn Literature  Fiction eBooks

Tags : Die eiland 'n distopiese jeugroman (Afrikaans Edition) - Kindle edition by Jen Minkman, Petro Ebersöhn. Download it once and read it on your Kindle device, PC, phones or tablets. Use features like bookmarks, note taking and highlighting while reading Die eiland 'n distopiese jeugroman (Afrikaans Edition).,ebook,Jen Minkman, Petro Ebersöhn,Die eiland 'n distopiese jeugroman (Afrikaans Edition),Babelcube Inc.
People also read other books :

Die eiland 'n distopiese jeugroman Afrikaans Edition edition by Jen Minkman Petro Ebersöhn Literature Fiction eBooks Reviews


Good
Jy sal ni die boek kan neer sit nit nie
It's an ok read if you have nothing better to do, but it's not the most exciting story line.
The atrocious editing of this book ruined the reading of it. I spent more time reporting faults than actually reading the story. This book was part of a reading challenge, so I pushed through but please, if you ever want people to take your work for anything other than juvenile nonsense, work on the finer things and get a decent editor or at least proofreader.
Baie mense verstaan nie fantasie of wetenskapfiskie nie. Dis waarom hulle nie sommer moeite doen om dit te lees nie. Maar jou storie was nie te sleg nie. Dis net die foute, maar dit kan maklik reggestel word. Hou altyd 'n woordeboek byderhand. Jy doen goed.
Het was leuk nog eens een boek in het Afrikaans te lezen. Een beetje star wars verwerkt, gemakkelijk en aangenaam te lezen
Interessante boek as mens van paranormaleromans hou. Die boek lees lekker vloeiend. Goeie ontspanning.
Ek moet bely dat ek eers die begrip distopie moes nalees om die boek binne konteks te verstaan. Hoewel dit 'n jeugroman is, het ek die verhaal so op my oudag geniet. Die boek het lekker gelees en 'n mens kan 'n les of twee daaruit haal. Dit is egter nie die diepste werk wat ek al gelees het nie. Net lekker ontspannend.
Ebook PDF Die eiland 'n distopiese jeugroman Afrikaans Edition  edition by Jen Minkman Petro Ebersöhn Literature  Fiction eBooks

0 Response to "⇒ [PDF] Gratis Die eiland 'n distopiese jeugroman Afrikaans Edition edition by Jen Minkman Petro Ebersöhn Literature Fiction eBooks"

Post a Comment